602

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die jaar 602 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 2de jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

602
| 6de eeu | 7de eeu | 8ste eeu |

◄ ◄ | | 597 | 598 | 599 | 600 | 601 | ◄ 602 ► | 603 | 604 | 605 | 606 | 607 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:602
Kalenders
Gregoriaanse kalender 602
Ab urbe condita 1355
Armeense kalender 51

ԹՎ

Chinese kalender 3298 3299

戊酉 – 己戌

Ethiopiese kalender 594 –595
Hebreeuse kalender 4362 – 4363
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 657 – 658
- Shaka Samvat 524 – 525
Remove ads

Gebeure

  • Phokas vermoor keiser Mauricius en maak homself keiser.
  • Onder Phocas begin opnuut 'n oorlog teen die Sassanidiese Perse, maar hy verswak sy eie posisie deur die kundige generaal Narses tereg te stel.[1]

Geboortes

  • Xuanzang - Chinese reisiger en Boeddhistiese geleerde.

Sterftes

Verwyderings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads