592
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 592 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 92ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 592 |
| ◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 587 | 588 | 589 | 590 | 591 | ◄ 592 ► | 593 | 594 | 595 | 596 | 597 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:592 |
| ||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die Langobardiese hertog Ariulf van Spoleto sny die Via Amerina, wat Rome met die eksargaat en Ravenna verbind, af en verower forte in the dal van die Tiber. [1]
- Pous Gregorius vra die eksarg Romanus vir hulp, maar as dit uitbly, sluit hy 'n afsonderlike vrede met Ariulf. Eksarg Romanus beskou dit as verraad.[1]
- Eksarg Romanus herower Rome se forte, herower Perugia en heropen die Amerina.[1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads