600
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 600 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 600 |
| ◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 595 | 596 | 597 | 598 | 599 | ◄ 600 ► | 601 | 602 | 603 | 604 | 605 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:600 |
| ||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Die vrede tussen die Langobarde, die keiser en die pous word verbreek. Koning Agilulf verower Monselice, Cremona en Mantua.[1]
Geboortes
- Onbekend – Pous Martinus I, die 74ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 655).
- Onbekend – Pous Vitalianus, die 76ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 672).
Sterftes
- Venantius Fortunatus, biskop van Poitiers, een van die laaste verfynde Latynse digters.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads