797
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 797 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 797 |
| ◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 792 | 793 | 794 | 795 | 796 | ◄ 797 ► | 798 | 799 | 800 | 801 | 802 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:797 |
| Konstantyn VI en sy moeder Irene. | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- In die Bisantynse Ryk word Konstantyn VI opgevolg deur sy moeder Irene, wat hom gevange laat neem en dalk blind laat maak.
- Karel die Grote vaardig die Capitulare Saxonicum uit wat aan die Wes-Faalse, Angriese en Oos-Faalse Sakse gelyke regte bied.[1]
- Die Noord-Albiese Sakse kom opnuut teën Karel in opstand; 'n Frankiese vloot val die Noord-Saksiese rebele van die kus aan, terwyl Karel vanuit die suide optrek.[1]
- Ná die skielike dood van emir Hisjam I van Córdoba trek Alfonso II van Asturië op na Lissabon en keer terug met veel plunder.[2]
Remove ads
Geboortes
Sterftes
- Emir Hisjam I van Córdoba.[2]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
