802

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

802
Remove ads

Die jaar 802 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 2de jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

802
| 8ste eeu | 9de eeu | 10de eeu |

◄ ◄ | | 797 | 798 | 799 | 800 | 801 | ◄ 802 ► | 803 | 804 | 805 | 806 | 807 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:802
Kalenders  
Thumb
Nikephoros I
Gregoriaanse kalender 802
Ab urbe condita 1555
Armeense kalender 251

ԹՎ

Chinese kalender 3498 3499

戊巳 – 己午

Ethiopiese kalender 794 –795
Hebreeuse kalender 4562 – 4563
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 857 – 858
- Shaka Samvat 724 – 725
Irannese kalender 180 181
Islamitiese kalender 186 186
Remove ads

Gebeure

  • Die Dene val die deur die Abodrite beheerste Sleeswyk binne.[1]
  • Egbert van Wessex keer uit ballingskap in die Frankiese Ryk terug en volg Beorhtric op as koning.[2]
  • Grimoald III van Benevento beleër Lucera. Winichis, die Frankiese hertog van Spoleto, moet oorgee en word gevange geneem.[3]
  • Alfonso II keer op die troon van Asturië terug.[4]
  • Keiser Karel die Grote vaardig 'n Capitulare missorum generale af, waarin hy 'n eed van trou eis, reëls vir die geestelikheid afkondig en die stropery opnuut verbied. Dit is 'n soort grondwet vir die nuwe keiserryk.
  • Nikephoros I volg Irene op as keiser van Bisantium.
  • Govinda III verslaan Vijayaditya II, die Oos-Chalukya-heerser van Vengi en sit sy jonger broer Bhima op die troon. (omtrent 802 [5])
  • Die Hindoekoning van Khmer Jayavarman II verklaar homself tot "universele monarg" en "godkoning". Die koninkryk rondom Angkor word hiermee onafhanklik van Java.
Remove ads

Geboortes

Sterftes

  • Koning Beorhtric van Wessex.[2]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads