Adenium

Plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Adenium
Remove ads

Adenium is 'n genus van vetplante wat behoort tot die familie Apocynaceae. Die genus is inheems in Afrika en die Arabiese Skiereiland. Al die spesies in die genus se sap is giftig. Die genus is vernoem na Aden waar die eerste spesie ge-identifiseer is.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Daar is 6 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads