Adenopodia spicata

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Adenopodia spicata
Remove ads

Die stekelsplinterboontjie (Adenopodia spicata) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Kitsfeite Stekelsplinterboontjie, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom FSA-nommer is 193.5[1].

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads