Alcelaphus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Alcelaphus is 'n genus van wildsbokke in die familie van horingdraers (Bovidae) en die orde van ewehoewige soogdiere (Artiodactyla) wat in Afrika voorkom. Beide bulle en koeie het (hol) horings.
Die genus omvat die volgende spesies:
- Coke se hartebees (Alcelaphus buselaphus cokii)
- Mofhartbees (Alcelaphus lichtensteinii)
- Rooihartbees (Alcelaphus buselaphus)
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Alcelaphus.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Alcelaphus
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads