Amerikaans-Samoa

oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan From Wikipedia, the free encyclopedia

Amerikaans-Samoa
Remove ads

Amerikaans-Samoa (Engels: American Samoa, [əˈmɛrɪkən səˈmoʊə], voorheen Oos-Samoa; Samoaans: Amerika Sāmoa / Sāmoa Amelika) is 'n oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die suidelike Stille Oseaan, wat die oostelike deel van die Samoa-eilande beslaan, en lê in Polinesië. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 200 km² en het 'n bevolking van 43 895 in 2024 gehad.[1]

Thumb
Kaart wat Amerikaans-Samoa vertoon
Thumb
Die Nasionale park van Amerikaans-Samoa
Kitsfeite

Amerikaans-Samoa lê in die ooste van Samoa, in die suide van Tokelau, in die weste van die Cookeilande, in die noorde van Niue en in die noordooste van Tonga. Die hoofstad is Pago Pago en die grootste stad is Tafuna.

Die amptelike tale is Engels en Samoaans.

Remove ads

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads