Pambatieboom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die pambatieboom (Anastrabe integerrima) is 'n struik of klein boom wat voorkom onder die platorand vanaf Gqeberha noordwaarts tot in KwaZulu-Natal. Die boompie groei in oewerbos en aan woudrande. Die blare is styf, donkergroen aan die bokant en gelerig en wollerig aan die onderkant. Die blomme is geel en koppievormig. Die boom se FSA-nommer is 671.[1]
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads