Andre Agassi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Andre Kirk Agassi (gebore 29 April 1970 in Las Vegas, Nevada) is 'n afgetrede beroepstennisspeler van die Verenigde State van Amerika. Hy is een van die suksesvolste tennisspelers in die geskiedenis en was op sy tyd die wêreldkampioen.[3]
Agassi was die eerste tennisspeler wat al die Grand Slam-toernooie op vier verskillende oppervlakke kon wen. Roger Federer en Rafael Nadal het dit ook later vermag. Hy het die Australiese Ope in 1995, 2000, 2001 en 2003 gewen, die Franse Ope in 1999, Wimbledon in 1992 en die Amerikaanse Ope in 1993 en 1999.
Hy is sedert 2001 getroud met die voormalige no. 1-vrouekampioen Steffi Graf.[3] Hulle het twee kinders.
Remove ads
Grand Slam-rekord


Die tabel toon Agassi se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
