Vitex angolensis

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Angolavingerblaar (Vitex angolensis) is 'n struik wat behoort tot die familie Lamiaceae. Die spesie is inheems in Angola en Namibië. Die struik se FSA-nommer is 659.1.[1] In Engels staan die boom bekend as Plum Fingerleaf.

Kitsfeite Angolavingerblaar, Bewaringstatus ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading content...

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads