Vitex

Plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Vitex
Remove ads

Vitex is 'n genus van blomdraende plante in die Lamiaceae familie. Spesies van die genus kom op al die kontinente voor.[1] Die naam Vitex is afgelei van die Latynse woord vieo wat om te buig of te draai beteken.[2]

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads