Remove ads

Anton Wilhelm Amo (Latyns Antonius Guilielmus Amo Afer ab Aximo in Guinee) (1703-1756) was die eerste bekende filosoof van 'n Afrika-agtergrond in Duitsland.[1] Hy is gebore in Nkubeami naby Aximia in Ghana.

Thumb
Tekening van Anton Wilhelm Amo.

Lewe en werk

Dit is onduidelik hoe Amo na Europa gekom het. Hy dien in Amsterdam in Hertog van Brunswyk se hof en is onder sy beskerming gedoop. Amo het aan Wittenberg gestudeer en daar sy doktorsgraad in filosofie verwerf. Nadat hy in Jena, Halle en Wolfenbüttel gewerk het, het hy na Afrika teruggekeer.[2]

Ontvangs

In onlangse jare in Duitsland is voorgestel dat openbare pleine na Amo vernoem word, en in sommige gevalle is dit reeds gedoen (bv. Stuttgart).[3] Hy is in verskeie museumuitstallings herdenk, insluitend "Anton Wilhelm Amo. Between the Worlds" in Wittenberg in 2024.[4]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads