BoerBurgerBeweging
politieke party in die Nederlande From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die BoerBurgerBeweging (afgekort BBB) is 'n Nederlandse politieke party, wat op 1 November 2019 gestig is. Die party staan op vir die platteland en veral vir die boere. BBB is hoofsaaklik gefokus op die gebied buite die Randstad.
Die politieke leier is Caroline van der Plas. Die party het in die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 17 Maart 2021 vir die eerste keer die parlement betree. BBB het één setel behaal. In die verkiesings op 22 November 2023 het BBB 7 setels behaal en op 29 Oktober 2025 4 setels.
Sedert 2 Julie 2024 vorm die BBB met die VVD (en PVV en NSC) die Schoof-kabinet.
Remove ads
Partyleier
- Caroline van der Plas: 17 Oktober 2020 – nou
Bronne
- BoerBurgerBeweging (BBB), Parlement.com
- BoerBurgerBeweging (BBB), DNPP
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
