Bergaalwyn
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bergaalwyn (Aloe marlothii)[1] is 'n boom wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in Limpopo, Mpumalanga en die suide van Mosambiek. Dit is vernoem na Rudolf Marloth, 'n Duitsgebore Suid-Afrikaanse plantkundige. Die boom se FSA-nommer is 29.5.[2][1]
Remove ads
Subspesies
Die plant het twee subspesies:
- Aloe marlothii subsp. marlothii
- Aloe marlothii subsp. orientalis Glen & D.S.Hardy
Fotogalery
- Blare
- Bloeiwyse
- Blomme van naby
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads