Bergsering

From Wikipedia, the free encyclopedia

Bergsering
Remove ads

Die Bergsering (Kirkia wilmsii) is 'n oorwegend klein, bladwisselende boom wat voorkom op berghellings en klipperige plekke in droë bosveld in die noordooste van Suid-Afrika. In die Krugerwildtuin word dit veral in die Malelane-gebergtes aangetref.[1] Die spesie is inheems in Eswatini en Suid-Afrika.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom se FSA-nommer is 269.[2][1]

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads