Berzelia lanuginosa
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die vleiknoppiesbos (Berzelia lanuginosa) is 'n struik wat tot die Asteraceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1] Die plant staan ook as kuikentjiebos en kolkol bekend. Die boom se FSA-nommer is 141.2[2].
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads