Blacksteer

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Blacksteer is 'n braaikosrestaurantkonsessie wat sy oorsprong in Suid-Afrika het. Dit bedien hoofsaaklik braairibbetjies met biefburgers, biefstukke, gaskoeldranke, aartappelskyfies en ander voedsel wat op die spyskaart verskyn.

Die "Original South African Steak House and Take Out Experience", die eerste Blacksteer, het sy deure in Yeoville, Johannesburg, in 1963 geopen.

Verkoopsleuses

  • The Original
  • The Original Since 1963

Internasionale takke

Sien ook

Eksterne skakels

Hierdie artikel is oorspronklik vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel, en:Blacksteer.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads