Acalypha glabrata
Boom spesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bosvalsnetel (Acalypha glabrata) is 'n struik of klein boom wat tot 5 m groot word. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Buite Suid-Afrika is die spesie inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.
Daar is twee subspesies:
- Acalypha glabrata f. glabrata
- Acalypha glabrata f. pilosior (Kuntze) Prain & Hutch.
Die boom se FSA-nommer is 335.1.[1]
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads