Margaritaria discoidea var. nitida
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bosveldpoubessie (Margaritaria discoidea var. nitida) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Phyllanthaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Remove ads
In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal en Namibië in die Kaprivistrook voor. Die spesie staan ook as die groot-fisantebessie en die groot-poubessie bekend.
Die boom se FSA-nommer is 310.1.[1]
Remove ads
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads