Bitterblaar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Bitterblaar of suurbos (Brachylaena elliptica) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Gqeberha in die Oos-Kaap tot in die suide van KwaZulu-Natal. Die boom groei in kus- en oewerbos asook in bosveld in laagliggende streke. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.[1]
Remove ads
Verwysings
Bronnelys
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads