Canthium kuntzeanum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bergdoringklipels (Canthium kuntzeanum) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Rubiaceae familie. Die plant is inheems aan Mosambiek, Zimbabwe en Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voorkom.
Die boom se FSA-nommer is 708.1.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads