Canthium suberosum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die kurkdoringklipels (Canthium suberosum) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Rubiaceae familie. Die plant is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika waar dit in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes en die Oos-Kaap voorkom.
Die boom se FSA-nommer is 709.1.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads