Colchicum robustum

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Colchicum robustum is 'n geofiet wat deel van die Colchicaceae familie is. Die spesie is inheems aan Afghanistan, Iran, Kasakstan, Kirgisië, Oesbekistan, Pakistan, Tadjikistan, Turkmenistan en Volksrepubliek China. In China kom die plant in die westelike Himalajaberge voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads