Combretum bracteosum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die hikklimop (Combretum bracteosum) is 'n boom wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en Oos-Kaap. Die plant is ook bekend gestel in Bangladesh.
Remove ads
Die boom se FSA-nommer is 532.2.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads