Groenstamkanniedood
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die groenstamkanniedood (Commiphora neglecta) is 'n boom wat voorkom in bosveldplantegroei in Limpopo, deur die Krugerwildtuin, suidwaarts tot in die sentrale deel van KwaZulu-Natal. Die boom het 'n groen stam en kom in klein stande (groepe) in ruigtes voor. Dit kom ook in Eswatini en Mosambiek voor.[1] Die boom staan ook as die Soetwortelkanniedood bekend.[2]
Remove ads
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads