Sebrabaskanniedood

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die sebrabaskanniedood (Commiphora viminea) is 'n klein (9 m) immergroen boom wat beperk is tot basaltiese grond in die noorde en noordooste van Punda Maria in die Krugerwildtuin, maar selde gesien word.[2]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom se FSA-nommer is 279.[2][3]

Remove ads

Verspreiding

Die spesie is inheems in Botswana, Mosambiek, Namibië, Kenia, Tanzanië en Zimbabwe. In laasgenoemde kom dit in die suidooste voor.

Verwysings

Loading content...

Bron

Sien ook

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads