Coniakium

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Koniakium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt (serie/epog Laat Kryt). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Meer inligting Periode/ sisteem, Epog/ serie ...

Die tydperk was van sowat 89,8 tot 86,3 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Turonium en gevolg deur die Santonium.

Remove ads

Naam en definisie

Die Koniakium is in 1857 deur Henri Coquand genoem na die stad Cognac in die Franse département Charente.

Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die tweekleppige Cremnoceramus rotundatus, en die bokant deur die eerste voorkoms van die tweekleppige Cladoceramus undulatoplicatus.

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads