Daegu

From Wikipedia, the free encyclopedia

Daegu
Remove ads

Daegu (Koreaans: 대구광역시, [tɛ̝.ɡu], letterlik: "groot heuwel") is die vierde grootste stad na die hoofstad Seoel, Busan en Incheon in die suide van Suid-Korea en is in die suide van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 2 366 852 in 2022 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 1 499,51 km². Daegu is die belangrikste administratiewe, politiese en ekonomiese sentrum in die suide. Dit was een van die gasheerstede tydens beide die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.

Daegu
대구광역시
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Yeongnam
 Koördinate 35°52′N 128°36′O
 Stigting 757
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 499,51 vk km
 Hoogte bo seevlak 106 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2022) 2 366 852
 - Bevolkingsdigtheid 2 730/vk km
 Tydsone UTC+9 (KST)
 Burgemeester Kwon Young-jin
 Amptelike webwerf daegu.go.kr
Thumb
Daegu in die 18de eeu
Remove ads

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Daegu.
  • (en) Toerisme-inligting oor Daegu op Wikivoyage
  • (ko) Amptelike webwerf
  • (en) "Daegu". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Julie 2025.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads