Delagoadoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Delagoadoring (Senegalia welwitschii, voorheen bekend as Acacia welwitschii) is 'n doringboom wat inheems is aan Suid-Afrika en voorkom in die provinsies Mpumalanga en Limpopo. Die spesie is ook inheems in Angola, Malawi, Mosambiek en Zimbabwe. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]
Die boom is gewoonlik groot en regop met 'n platterige kroon. Dit vorm digte stande op die noordelike vloedvlaktes soos in die Orpen-gebied van die Krugerwildtuin. In die suide van die wildtuin vorm dit ook 'n belangrike element van die Delagoa-ruigtes.[2]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads