Denneboom

keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort From Wikipedia, the free encyclopedia

Denneboom
Remove ads

'n Denneboom is 'n keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subgenera ...

Spesies van hierdie genus het hul oorsprong in die Noordelike Halfrond, maar party spesies is ook in Suid-Afrika en elders ingevoer en genaturaliseer. Tegnies is hulle indringerplante. Die SANBI-rooilys vermeld agt spesies.[1] Dennebome kan nie chemikalieë uit hul sisteem verwyder nie. Hulle vrek dus maklik as hulle met besoedelde water in aanraking kom.

Remove ads

Spesies

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads