Devia xeromorpha

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Devia xeromorpha
Remove ads

Devia xeromorpha is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Devia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en word gevind op die hoër gedeeltes van die Roggeveld-eskarp noordwes van Sutherland. Die plant het 'n voorkomsgebied van 70 km², daar is slegs twee sub populasies en word as seldsaam beskou. Dit het tans geen bedreigings nie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Daar is net een spesie in die genus, Devia is dus 'n monotipiese takson. Die genus is vernoem na Miriam Phoebe de Vos.[1]

Remove ads

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads