Horingpeultjieboom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die horingpeultjieboom (Diplorhynchus condylocarpon) is 'n klein boom wat voorkom in die noordelike bosveld van Suid-Afrika. Dit kom ook feitlik regdeur Zimbabwe voor en weswaarts deur die noorde van Botswana en die Caprivi asook die noorde van Namibië. Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.
Remove ads
Galery
- Loof, bloeiwyse, blom en vrug
- Blomme
- Met loof gewissel, Limpopo
Sien ook
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads