Disa cernua

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Disa cernua
Remove ads

Disa cernua is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor van die Kaapse Skiereiland tot by Humansdorp. Daar is nege sub populasies en die plant het habitat afgestaan aan ontwikkeling aan die kus, gewasverbouing, indringerplante en 'n gebrek aan vuur. Die plant benodig vuur om te kan blom. Die enigste gesonde sub populasies is by Kaappunt, Bettiesbaai en Groot Hagelkraal. Slegs die populasie by Kaappunt is in beskermde gebied.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads