Disa longifolia

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Disa longifolia
Remove ads

Disa longifolia is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Piketberg tot by die Hexrivierberge en Caledon voor. Daar is tans vyf subpopulasies en die spesie het habitat afgestaan aan gewasverbouing en damkonstruksie. Die plant word tans bedreig deur indringerplante en verdere damkonstruksie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads