Disa tysonii

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Disa tysonii
Remove ads

Disa tysonii is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal, Lesotho en die Oos-Kaap. Die spesie kom by Underberg, Tsehlanyana-vallei in Lesotho, Hogsback, Dohnepiek en Port St Johns in die Indiese Oseaan kus gordel en grasvelde op hoogtes van 100 tot 3000 m voor. In die Hogsback gebied is bosbou aktiwiteite 'n bedreiging. Die plant word as seldsaam beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads