Disperis

Plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Disperis
Remove ads

Disperis (moederkappies) is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Orchidaceae. Die genus is in 1800 deur die plantkundige Olof Swartz geskep. en vernoem na die Sater uit die Griekse mitologie. Spesies van die genus kom in Afrika en Asië voor.[1] Twaalf van die spesies is deel van die fynbos.[2]

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Die genus het 81 spesies:

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads