Dombeya kirkii

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Dombeya kirkii
Remove ads

Die rivierblompeer (Dombeya kirkii) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die boom se FSA-nommer is 470 en staan in Engels bekend as die River wildpear.[1]

Kitsfeite Rivierblompeer, Bewaringstatus ...
Remove ads

Verspreiding

Die boom is inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die plant inheems in Limpopo.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads