Dombeya longicuspis

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Dombeya longicuspis is 'n meerjarige struik of boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die spesie is endemies aan sentraal Madagaskar.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Subspesies

Die plant het twee subspesies:

  • Dombeya longicuspis var. bosseri L.C.Barnett & Dorr
  • Dombeya longicuspis var. longicuspis

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads