Duinebruidsbos
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die duinebruidsbos (Pavetta revoluta) is 'n struik wat tot 6m hoog groei.[1] Dit kom voor in Port Elizabeth tot noord van Maputo in Mosambiek en weswaarts tot by Mahikeng. Die boom se blare is dik en leeragtig en die punte stomp. Daar is opvallende domatiums op die blaar.
Die boom se FSA-nommer is 720.[2]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads