Duinewasbessie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Duinewasbessie
Remove ads

Die duinewasbessie (Morella cordifolia) is 'n immergroen struik wat voorkom aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. Die struik kan tot 3 m hoog word. Weens sy hoogte het die struik 'n FSA-boomnommer: 37.1.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads