Emfiseem

Behandeling From Wikipedia, the free encyclopedia

Emfiseem
Remove ads

Emfiseem is 'n longsiekte wat voorkom as die lugsakkies in die longe hulle elastisiteit verloor. Alveoli in die longe blaas op wat gaswisseling in die longe bemoeilik. Mense wat aan emfiseem ly vind dit moeilik om asem te haal.

Kitsfeite

As dit geassosieer word met beduidende lugvloeibeperking, is emfiseem 'n belangrike subtipe van chroniese obstruktiewe longsiekte[1][2]

Remove ads

Oorsake

Emfiseem word veral aangetref in gevalle van asma en chroniese brongitis waar die elastisiteit van die longe aangetas word. Rook is ook 'n groot oorsaak.

Simptome

Emfiseem gaan gepaard met kortasemheid. Later verkleur die lippe, tong en naels blou. Asemhalingbewegings van die ribbes word ook beperk en die volume lug wat in- en uitgeasem word, word ingekort. Emfiseem sal heel moontlik lei tot 'n vergrote hart en hartversaking.

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads