Gewone ghwarrie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gewone ghwarrie
Remove ads

Die Gewone ghwarrie (Euclea undulata) is 'n klein boom of struik wat wydverspreid in Suidelike Afrika voorkom behalwe in die Weskus, Kalahari, grasveld en die grootste gedeeltes van Zimbabwe en Mosambiek. Amptelik kom dit in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië en Zimbabwe voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom verkies oop klipperige plekke waar dit soms stande vorm. Kenmerkend is die jong groei met klein roesbruin korrels bedek. Die plant se FSA-nommer is 601[1].

Remove ads

Galery

Kyk ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads