Ferraria densepunctulata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ferraria densepunctulata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Lambertsbaai Bay tot by Langebaan. Daar is ses tot agt sub populasies waarvan die grootste gros by Jacobsbaai voorkom. Die spesie word bedreig deur voorstedelike ontwikkeling, gewasverbouing en mynbou: die ontginning van kalksteen.
Remove ads
Galery
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
