Ferraria

plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Ferraria
Remove ads

Ferraria (spinnekopblomme) is 'n genus wat tot die familie Iridaceae hoort in is inheems aan tropiese en Suidelike Afrika. Die genus bestaan uit agtien spesies en sewe is deel van die fynbos. Hulle is almal geofiete. Die genus is vernoem na die Italiaanse plantkundige Giovanni Baptista Ferrari.[1] Sommige van die spesies ruik na vrot vleis en word deur vlieë bestuif, ander spesies het 'n aangename reuk.

Kitsfeite Spinnekopblomme, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Spesies

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads