Ferraria parva

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Ferraria parva is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en word gevind in die strandveld op die Vredenburg-skiereiland. Die plant het 'n voorkomsgebied van 336 km² en daar is agt sub populasies wat elkeen minder as 50 plante het. Die plant het van sy habitat afgestaan aan kus ontwikkeling en landbou aktiwiteite, die bedreigings bestaan steeds.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads