Sacramento

From Wikipedia, the free encyclopedia

Sacramento
Remove ads

Sacramento ( /ˌsækrəˈmɛnt/; Spaans vir 'offer') is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Geleë aan die weskus van Amerika, sowat 600km noord van Los Angeles, by die samevloeiing van die Sacramento- en Amerikaanse riviere in Noord-Kalifornië se Sacramento-vallei. Sacramento is die sesde mees bevolkte stad in die staat met 'n 2020-bevolkingstelling van 524,943, die negende grootste deelstaat-hoofstad en 35ste mees bevolkte stad in die Verenigde State.[1][2] Sacramento is die setel van die Kaliforniese Wetgewer en die goewerneur van Kalifornië.[3].

Sacramento
Thumb

Kaart Seël (county)
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Kalifornië
 County Sacramento County
 Koördinate 38°33′N 121°28′W
 Gestig in 1840 (Sutter's Fort)
 Geïnkorporeer op 27 Februarie 1850
 Oppervlakte:  
 - Totaal 257 vk km
 Hoogte bo seevlak 8 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 489 676
 - Bevolkingsdigtheid 1 818/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 927 123
 Tydsone PST (UTC -8)
Somertyd: PDT (UTC -7)
 Klimaat  
 - Tipe Mediterreense klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 16,2 °C
 - Gem. temp. Desember/Julie 7,7 / 24,1 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 295 mm
 Burgemeester Darrell Steinberg (D)
 Amptelike Webwerf sacramento.org
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads