Ge'ez
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ge'ez (ግዕዝ, transliterasie: Gəʿəz, [ˈɡɨʕɨz], ), ook soms minder korrek Ethiopies genoem, is ’n antieke Suid-Semitiese taal met sy oorsprong in Suid-Arabië (hedendaagse Jemen). Dit is verder ontwikkel in die noordelike deel van Ethiopië en Suid-Eritrea in die Horing van Afrika.


- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die skrif, sien Ge'ez-skrif.
Ge'ez was die amptelike taal van beide die Koninkryk Aksum en die Keiserryk van Ethiopië. Dit word vandag nog net as 'n liturgiese taal in die Ethiopiese en die Eritrese Ortodokse Kerk asook deur die Beta Israel gebruik.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ge'ez.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Ge'ez.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads