Gelrebia rostrata

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Gelrebia rostrata
Remove ads

Die tuitpeulpronkstert (Gelrebia rostrata) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Mosambiek en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Mpumalanga voor.

Kitsfeite Tuitpeulpronkstert, Bewaringstatus ...

Die spesie se FSA-nommer is 214.6.[1]

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads